"Baie baie dankie vir my engel lyfie se pragtige besonderse fotos! Ons het nie eens toe geweet nie, maar Elenah het toe al koliek gehad en jy het soveel
geduld met haar gehad veral wat so baie wou borsvoed! Jy is n
besonderse mens en fotograaf! Baie
dankie dat jy jou talent met ons gedeel het en baie spesiale memories
vir ons virewig het!"
Contact Me
Thank you for your interest in Dear June Photography.
Please feel free to give me a call or send me an email if you have any questions.
My hours: 9am - 5pm Weekdays
1 New Row Street, Caledon, Overberg,
Western-Cape, South Africa
info@dearjunephotography.com | 081 882 5095